Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: VSA arbeidsmark lyk nie wat wonders nie, maar dit is goeie nuus vir laer rentekoerse
Description: Dit is ʼn nuwe week en aan die makro-ekonomiese kant bly die storie inflasie en rentekoerse. Die Amerikaners het Vrydag indiensname en werkloosheidsyfers bekend gemaak, hulle Augustus inflasie data word Woensdag bekend gemaak, en die Europese sentrale bank het ʼn rentekoersbesluit voor.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU
Sakeskool.