Episode: Ekonomiese groei van 0,4%, maar investering krimp weer in
Description: Statistieke Suid-Afrika het gister die tweede kwartaal se BBP syfer bekend gemaak en tot almal se verligting het die ekonomie darem met 0,4% gegroei.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.