Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Hierdie week se aanwysers
Description: Na ʼn paar stil weke het hierdie week heelwat aanwysers om dop te hou. Daar is ʼn aankopebestuurdersindeks vir Augustusmaand, die derde kwartaal se Sakevertroue-indeks en die tweede kwartaal se BBP syfer.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.