Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Ons moet versigtig wees oor die deregularing wat ons wil hê
Description: In Suid-Afrika is die regering besig met die grootskaalse besnoeiing van besteding om die staatsfinansies op ʼn meer volhoubare voet te kry. Libertyne droom dat dit die rol van die staat in die ekonomie gaan laat krimp. Wat kan dan skeef loop?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.