Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wie het my gevra of ek meer sal betaal om plaaslike werke te beskerm?
Description: Invoertariewe is in die nuus, vanaf die veel bespreekte tariewe op hoendervleis tot klere en huishoudelike gebruiksitems in die geval van Shein en Temu. Dit gaan oor die staat se groot planne vir die ekonomie en verbruikers se begrotings wat onder druk is.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa die NWU Sakeskool.