Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Dit is nie maklik om elektrisiteitspryse te reguleer nie
Description: Die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie wil die model hersien waarvolgens NERSA elektrisiteitspryse
vasstel en baie mense hoop vir laer pryse. Die hersiening is nodig en laer pryse sal vir almal ʼn wen wees, maar daar is ʼn paar dinge om oor te dink.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.