Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Goeie nuus oor inflasie in die VSA
Description: Daar was gister goeie inflasie nuus uit die VSA. Juliemaand se inflasiekoers was 2,9%. Dit het die kanse dat die Fed hulle rentekoers gaan sny in September vergroot en dit was goed vir die rand/dollar wisselkoers wat op R18,06 per dollar verhandel het.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.