Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Moet ons subsidies gee vir die oorgang na groen energie?
Description: Die oorgang na groen energie bronne is soort van 'n openbare goed - dit sal tot almal se voordeel wees, maar kan duur wees vir individue en besighede. Is daar 'n goeie manier om subsidies te gee om vir dit alles te betaal?
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.