Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Werkloosheidsyfer het VSA se markte op hol
Description: Hier in Suid-Afrika het ons verlede week optimisties afgesluit met die verbeterde aankope-bestuurder-indeks en ʼn klein opswaai van nuwe voertuigverkope vir Julie maand, maar in die VSA was dinge paniekerig teen Vrydagaand.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.