Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Goeie nuus in die eerste Juliemaand aanwysers
Description: Die eerste aanwysers wat iets sê oor hoe die ekonomie gevaar het in Juliemaand is gister bekend gemaak en dit lyk na ʼn keerpunt aan die begin van die derde kwartaal. ABSA en die Buro vir Ekonomiese ondersoek se Aankopebestuurdersindeks is terug bo 50 punte en daar was ʼn klein toename in nuwe voertuigverkope.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.