Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Ons moet praat oor die geleentheidskoste van BTW nulkoerse
Description: Die moontlikheid van bykomende BTW nulkoerse bly in die nuus en dit is duidelik dat hoender een van die groot items is wat mense hoop vrygestel gaan word. Maar hoendervleis is ʼn ingewikkelde bedryf en niemand praat nog van geleentheidskoste nie.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.