Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: BTW verligting is een van daardie zombie beleidsidees
Description: Een van President Ramaphosa se voorstelle om vir arm Suid-Afrikaners verligting te bied van hoΓ« lewenskoste is om meer produkte vry te stel van BTW. Ekonome sΓͺ vinnig dat meer nulkoerse nie Ε goeie idee is nie, omdat dit relatiewe pryse versteur, en Tesourie het gesΓͺ hulle kan nie die verlore belasting inkomste kan bekostig nie. Ek het na die verslag gaan kyk wat Ε paneel van kundiges in 2018 vir die Minister van Finansies voorberei het en daar is veel meer om oor te praat.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.