Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: DIe "bad" en "ugly" dele van die President se toespraak
Description: Ek praat vinnig oor die good, bad en ugly van President Ramaphosa se toespraak in die Parlement die afgelope Donderdag en vandag gaan oor die bad en ugly aspekte. My maatstaf vir ʼn slegte plan is of dit voorstel dat die staat iets doen wat die privaatsektor eerder kan doen, en ook of ʼn plan strydig is met van die goeie doelwitte wat hy gestel het.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.