Episode: Kan ons dagdroom oor 'n repokoersverlaging?
Description: Vanmiddag maak die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee hulle repokoersbesluit bekend. Ekonome verwag dat hulle die koers die keer nog onveranderd gaan laat. Maar sê nou hulle verras ons met ʼn klein verlaging?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.