Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Hoe bestuur jy 'n vloedgolf van toeriste?
Description: Die Covid-19 pandemie was Ε slag vir die toerismebedryf, maar nou dat dit inperkings iets van die verlede is, is daar Ε wΓͺreldwye oplewing van toerisme. Aan die een kant is dit Ε inspuiting wat kan dit help om ekonomiese groei te dryf en werk te skep. Aan die ander kant het dit kostes. Is daar Ε goeie manier om toerisme te bestuur?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.