Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Aanwysers: Produksiedata stel teleur
Description: Statistieke Suid-Afrika het gister Mei maand se produksie data in die mynbou en vervaardigingsektore bekend gemaak, maar dit was teleurstellend. Jaar-op-jaar het produksie met 0,6% gestyg en maand tot maand was produksie laer in Mei as in April.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.