Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: As ons praat van beleidshervorming, moenie van klimaatsverandering vergeet nie
Description: Wat ekonomiese hervormings moet behels is ʼn groot vraagstuk vir die Regering van Nasionale Eenheid en iets waaroor kommentators nog baie gaan praat. Moet die Nasionale Ontwikkelingsplan herleef? Waar begin ons met die 2019 Medium Termyn Strategiese raamwerk se 7 prioriteite, 81 uitkomste, 357 aksies en 561 aanwysers? Intussen het ʼn klomp ekonome in Berlyn bymekaar gekom om ʼn alternatief tot die Washington-konsensus op die tafel te sit.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.