Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Nog stukkies goeie nuus oor inflasie en rentekoerse
Description: Almal hoop dat die Reserwebank die repokoers gaan kan sny in die tweede helfte van die jaar. Dit hang af van wat met ons inflasiekoers gebeur en ook van wat die Amerikaanse Fed met hulle uitleenkoers doen. Vrydag was daar klein stukkies goeie nuus.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die
NWU Sakeskool.