Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Hoekom omgewingsbelasting op beeste in Denemarke saak maak
Description: Terwyl ons invoerbelasting wil hef op sonpanele dink die Dene daaraan om ʼn koolstofbelasting te hef op hulle beeste. Of ons dit wil hoor of nie, klimaatsverandering is besig om ekonomiese besluite te beïnvloed en almal sal moet aanpassings maak.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.