Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Hoekom sou ons die prys van sonpanele wil verhoog?
Description: Die media het gister verslag gedoen dat ITAC ʼn nuwe 10% invoerbelasting op sonpanele goedgegeur het en Minister Godongwana dit die afgelope Vrydag in die staatskoerant gepubliseer het. Dit is n klassieke voorbeeld van teenstellings in regeringsbeleid.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sake Skool.