Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Daar is nog beleidsonsekerheid
Description: Die NWU Sakeskool se Beleidsonsekerheidsindeks is gister bekend gemaak en dit het gestyg in die tweede kwartaal van die jaar. Die siening dat daar groter onsekerheid is, lyk na afloop van die verkiesing dalk ʼn bietjie verouderd, maar ons is eintlik nog ver van seker hoe die Regering van Nasionale Eenheid se beleid gaan lyk en geïmplementeer gaan word.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.