Description: Statistieke Suid-Afrika het gister die resultate van die Kwartaallikse Opname van Indiensname bekend gemaak. Dit wys presies hoe swaar dit in die ekonomie gegaan het in die eerste kwartaal.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.