Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Dit is nie die RNE nie, dit is die "carry trade"
Description: Die rand is sterker en die beurs is op en almal praat oor hoe positief die markte is oor die verkiesingsuitslag en die regering van nasionale eenheid, maar hier en daar is ล ekonoom wat sรช, nee wat, plaaslike politiek is glad nie so belangrike drywer as wat ons dink nie. So wat is dit wat tel? Dit staan bekend as die sogenaamde โcarry tradeโ.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.