Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Inflasie onveranderd, maar die kans vir 'n rentekoersverlaging lyk beter
Description: Statistieke Suid-Afrika het gister Meimaand se verbruikersprys inflasiesyfer bekend gemaak. Dit was onveranderd vanaf Aprilmaand op 5,3% nadat ekonome ʼn effense styging verwag het. Maand-op-maand het die indekssyfer met 0,2% gestyg. Die goeie nuus is dat voedselpryse steeds stadiger styg.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.