Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: 'n Laaste (ekonomiese) woord voor die verkiesing
Description: Daar is al baie gesΓͺ oor more se verkiesing. Ons probleme
is ekonomies van aard en hoe die verskillende partye belowe om dit op te los lΓͺ op Ε spektrum van ontwikkelingstaat tot die vrye mark. Hierdie stryd is so oud soos ons demokrasie en om dit in perspektief te stel is dit die moeite werd om Ε ou navorsingsartikel van Nicoli Nattrass te lees. Die titel is Gambling on investment: Competing economic strategies in South Africa. Dit gaan oor die stryd van idees tussen die destydse GEAR beleid en die idees van Nedlac se arbeidskoukus.
Hierdie episode word onde...