Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die verkiesing en ekonomiese beleid
Description: Met minder as ʼn week oor voor die algemene verkiesing lyk dit of ontleders en die markte baie rustig is oor die uitkoms. Die uitslag is min of meer die ANC in koalisie met kleiner partye en redelike stabiliteit, of te wel meer van dieselfde. Dit is goed en sleg.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Ek het hierdie week 'n NWU prys ontvang vir my media-werk en dit is alles te danke aan die getroue luisteraars van Die Ekonomie Minuut. Baie dankie.