Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: 'n Bietjie goeie nuus oor inflasie
Description: Daar is ʼn stukkie goeie nuus in Aprilmaand se
verbruikersprysinflasiesyfer wat gister bekend gemaak is. Die jaar-op-jaarkoers het afgeneem vanaf 5,6% in Februarie en 5,3% in Maart tot 5,2% in April. Dit klink dalk nie na veel nie, maar die druk op voedselpryse is laer.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.