Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Arm beteken nie goedkoop nie
Description: Hoekom is die vervaardigingsektor In Afrika lande so
klein? Dit dra so 10% van die Bruto Binnelandse Produk by. In Suid-Afrika is dit rondom 12%. Baie vinnig ekonomiese groei en ontwikkeling soos wat Sjina beleef het is onmoontlik sonder vervaardiging.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.