Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Hoe groen is die party waarvoor jy stem?
Description: Die Reserwebank het onlangs gewaarsku dat die Europese koolstofbelasting, of te wel Carbon Border Adjustment Mechanism Ε negatiewe impak kan hΓͺ op Suid-Afrika se uitvoer en die ekonomie. Die VSA, Japan, Kanada en die Verenigde Koninkryk oorweeg hulle eie weergawes hiervan. Behlawe om vertoΓ« te rig dat dit onregverdig is, het enige iemand Ε plan?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.