Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wat wys die aanwysers?
Description: As jy vra hoe dit met die ekonomie gaan is dit nie maklik
om te sê goed of sleg nie. Uit die buiteland was daar die afgelope week goeie nuus oor Amerikaanse inflasie. Hier in Suid-Afrika lyk dit of dit die eerste kwartaal swaar gegaan het, maar beter in die tweede kwartaal.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir
Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.