Description: In die media word daar gereeld gepraat van die middelklas.
Die middelklas is onder druk, in die skuld, en moet gaan stem. Maar wie presies is hierdie middelklas?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.