Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Goue konstante of dilemma?
Description: Ek het vir ʼn oomblik gewonder of ek oor iets anders as die
Nasionale Gesondheidsversekering mag praat en besef daar is nie veel te sê oor die ekonomie van siniese politiek nie. Ek kan eerder oor die goudprys praat. ʼn Interessante artikel wat onlangs in die VSA gepubliseer is vra, is daar ʼn goue konstante, of ʼn goue dilemma?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.