Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Hoe wil die ANC, DA, EFF, IVP< ActionSA ons werkloosheidsprobleem oplos?
Description: Statistieke Suid-Afrika het gister aangekondig dat
Suid-Afrika se werkloosheidskoers in die eerste kwartaal gestyg het tot 32,9%. Daar is darem 22Β 000 nuwe werksgeleenthede geskep, maar die werkloosheidskoers het gestyg omdat baie meer mense wat vroeer gesΓͺ het hulle is nie meer ekonomies aktief nie, weer begin werk soek het. Mens wonder soms, kan enige iets die werkloosheidsprobleem oplos? Ek het vir GPT-4 gevra om te kyk wat die verskillende politieke partye in hulle manifeste voorstel.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.