Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Sentrale banke en rentekoerse
Description: Ons markte en wisselkoers is op die oomblik baie sensitief vir enige nuus uit die VSA wat ʼn aanduiding kan gee van wanneer hulle rentekoerse gaan sny, maar daar is mos nie ʼn wet wat sê dat die Fed eerste moet beweeg nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU
Sakeskool.