Description: Latyns-Amerika is ʼn streek waar ongelykheid in die verdeling van inkomste en welvaart net so erg is as hier in Suid-Afrika. Sedert die jaar 2000 het dit egter begin afneem, maar hoe het hulle dit reg gekry?
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.