Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Huislenings en inflasiemikpunte
Description: Gereelde luisteraars sal weet dat ek dink die Reserwebank se inflasieteiken is redelik belangrik. Die Sunday Times het die afgelope naweek gevra of die teikenband nie dalk verhoog moet word ter wille van huiseienaars nie en die kort antwoord is nee, maar ek wil dit graag langer verduidelik.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.