Episode: Meer diverse spanne vaar daardie klein bietjie beter
Description: Die NWU ken hierdie week ʼn ere-doktorsgraad in afrigtingswetenskap toe aan die Springbok afrigter Rassie Erasmus. Die week gesels ek oor lesse wat ons by Rassie en die Springbokke kan leer. Vandag wil ek praat oor diversiteit.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.