Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Superkern-inflasie? SARB vat hulle maatstawwe na die volgende vlak
Description: Die Reserwebank het die week die MonetΓͺre beleidsoorsig gepubliseer en dit gee interessante inligting oor die inflasiemaatstawwe wat hulle in ag neem. Wanneer hulle beleid maak moet hulle weet of die inflasie wat hulle waarneem Ε tydelike skok is, of die gevolg van volgehoue druk op pryse. In die vraagkant- aanbodkant debat moet hulle weet watter deel van die inflasie wat ons sien deur oormaat vraag veroorsaak word.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.