Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Is dit nonsens om inflasie te beveg? Ek dink nie so nie.
Description: Inflasie en monetêre beleid het die week in die media opgeduik met Roelof Botha wat sê dat rentekoerse nie so hoog hoef te wees soos wat dit is nie en dat die Reserwebank se “nonsens” huishoudings R4000 per maand kos. Ek voel ek moet iets sê.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.