Description: Die IMF se vooruitskatting is dat die Suid-Afrikaanse ekonomie hierdie jaar met net 0,9% gaan groei en volgende jaar met 1,2%. In teenstelling daarmee verwag hulle dat sub-Sahara Afrika met 3,8% en 4% gaan groei.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.