Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Huishoudelike inflasie en die VPI
Description: Die Business Day het gister gerapporteer dat die fondsbestuurgroep Ninety One sê dat huishoulike inflasie hoër is as wat die verbruikersprysindeks aandui. Dit is ʼn interessante stukkie navorsing, maar hulle is aan ʼn gevaarlike kant van die debat.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.