Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Hoof uitvoerende beamptes (CEO's) het verander
Description: Om ล maatskappy se hoof uitvoerende beampte te wees is nie maklike werk nie. Die geld is goed, maar die eise is baie. Deesdae moet hulle ook kyk na ESG doelwitte, of te wel, Environmental, Social en Governance doewitte. Hulle moet fokus op โsoft skillsโ en interpersoonlike vaardighede. Die vraag is het die tipe CEO verander oor tyd? Nuwe navorsing uit die VSA gee ล paar leidrade.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.