Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die loonrekening word al hoe groter
Description: Die Begrotingsrede is al vergete, en ons is almal baie meer bekommerd oor rentekoerse, maar Suid-Afrika se fiskale uitdagings is nog daar. Ons weet dat die regering se groot en groeiende loonrekening ʼn bedreiging inhou vir die volhoubaarheid van die staatsfinansies en vanaf 1 April het staatsamptenare se salarisse met 4,7% gestyg. Dit klink beskeie, maar dit is nog vet in die vuur.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.