Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die prys van sjokolade
Description: Sjokoladeliefhebbers moet vinnig voorraad aanvul, want die prys van sjokolade gaan vanjaar nog verder styg. Die hoofbestanddeel van sjokolade is kakao en dit lyk of wêreldproduksie vanjaar byna 11% laer gaan wees. Die prys het al verdubbel sedert die begin van die jaar. Dit is ʼn klassieke storie van vraag en aanbod.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.