Episode: Indiensname syfers wys dat die ekonomie stagneer
Description: Die Ekonomie Minuut kan nie hierdie week die nuus so mooi volg nie want ek is met vakansie, maar ek het ʼn paar episodes vooraf opgeneem. ʼn Aanwyser wat verlede week verby geglip het was die vierde kwartaal van verlede jaar se kwartaallikse opname van indiensname.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.