Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wat bepaal SA se produktiwiteitspotensiaal?
Description: Die Ekonomie Minuut kan nie hierdie week die nuus so mooi volg nie want ek is met vakansie, maar ek het ʼn paar episodes vooraf opgeneem. Ekonome by PWC het verlede week ʼn nuwe Produktiwiteit Potensiaal Indeks bekend gestel. Dit sluit die gewone maatstawwe soos menslike
kapitaal, fisiese kapitaal en innovasie in, maar voeg sosiale kapitaal, natuurlike kapitaal en instellings by.