Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wat die repokoersbesluit beteken
Description: Die MonetΓͺre Beleidskomitee het gister aangekondig dat die repokoers onveranderd bly. Hulle het Ε aantal redes aangevoer hoekom daar steeds opwaartse druk op pryse is, vanaf die wisselvallige wisselkoers tot die impak van El Nino op voedselpryse. Hulle is nog nie oortuig dat die inflasiekoers aan die afneem is nie.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.