Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Beleef ons dan nie stagflasie nie?
Description: Met die Monetêre Beleidskomitee se vergadering in gedagte is die debat op X, of te wel Twitter, wat help die hoë rentekoerse onder hierdie omstandighede? Kan hulle nie sien Suid-Afrika lyk soos ʼn geval van stagflasie nie?
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.