Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: 'n Paar positiewe dinge oor die SA ekonomie
Description: Die Bank of America en die IMF het die afgelope week ʼn paar positiewe dinge oor ons ekonomie te sê gehad. As jy wonder wat dit is, hier volg ʼn kortlys van dinge om oor positief te wees.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.