Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wat is die prys van geloofwaardigheid?
Description: Die Minister van Finansies het verlede week aangekondig dat die sogenaamde Social Relief of Distress toelaag, die R350 Covid toelaag verhoog word tot R370 per maand. Dit is ʼn jammerte vir ons geloof in die Minister se onafhanklikheid van politieke druk.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.